Shirley MacLaine

Shirley MacLaine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
MacLaine in 1960.

Geboortenaam Shirley MacLean Beaty
Geboorte 24 April 1934 (1934-04-24)
Aktiewe jare 1953-tans

Shirley MacLean Beaty[1] (gebore op 24 April 1934),[1] professioneel bekend as Shirley MacLaine, is ’n Amerikaanse aktrise van die verhoog, televisie en rolprente, asook ’n sanger, danser, aktivis en skrywer. Sy het ’n Oscar, vyf Golden Globes (onder meer die Cecil B. DeMille-prys), ’n Emmy en twee Baftas gewen.

  1. 1,0 1,1 Walsh, John (1 September 2012). "Shirley MacLaine: Tough at the top" (in Engels). The Independent. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Junie 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search